Lois Hall

Lois Hall
Geboorte (1926-08-22)22 Augustus 1926
Sterfte 21 Desember 2006 (op 80)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Lois Hall (22 Augustus 1926 – 21 Desember 2006) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Daughter of the Jungle (1949), Dead Again (1991), Gone in Sixty Seconds (2000), en Flightplan (2005).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy